Bud Cort

Bud Cort
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Walter Edward Cox
Geboorte 29 Maart 1951 (1951-03-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bud Cort (gebore 29 Maart 1951) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente MASH (1970), Harold and Maude (1971), Coyote Ugly (2000), en The Life Aquatic with Steve Zissou (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search